Zuma praat glo met Malema

2010-03-13 09:35
Tweets Share Share line Print

Sarel van der Walt, Die Burger

Pretoria - Pres. Jacob Zuma sou gister self met Julius Malema, leier van die ANC se jeugliga, praat oor die omstrede uitlatings wat hy vandeesweek gemaak het.

Hy sal ook die nasionale uitvoerende komitee van die ANC vra om Malema se uitlatings op sy vergadering dié naweek te bespreek, het Zuma hier aan ’n groep Afrikanerleiers gesê.

Malema het vandeesweek tot die groot ontsteltenis van baie mense onder meer ’n opruiende liedjie “Skiet die Boere, hulle is verkragters!” by ’n studentesaamtrek by die Universiteit van Johannesburg (UJ) gesing.

Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het gister aan Eyewitness News gesê die party sal Malema nie betig nie.

“Daardie liedjies is deel van ons geskiedenis en ons gaan nie gedwing word om daardie geskiedenis uit te wis nie.”

By die UJ-geleentheid het Malema me. Helen Zille, DA-leier, ook ’n satanis genoem.

Met verwysing na vrese wat op Zuma se vergadering met Afrikaners oor Malema geopper is, het die presidensie in ’n verklaring gesê die ANC en die regering bly getrou aan die strewe na nie-rassigheid.

“Zuma bly verbind tot die stryd teen alle vorme van rassisme, seksisme en onverdraagsaamheid.”

Altesame 24 Afrikaners, onder wie sakelui, boere en die Springbokslot Victor Matfield, het Zuma eergisteraand by die presidensiële gastehuis in Pretoria ontmoet.

- Die Burger

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ja hy is beslis nie meer die leier van die anc jeugliga nie!! Hy het sy bek uitgespoel soos hy wou en nie gedink dat sy eie mense hul moere gaan strip nie,maar eintlik is dit ook maar net omdat hy Zuma so erg gekritiseer het. Zumpie soek nie teenstanders nie want hy wil nog vir 4jaar lekker geldjies verdien en vernaam voorkom. Hierdie aap nasie is Suid-Afrika se ondergang. HOE kon slim F.W. de Klerk DIT nie geweet het nie?! Of het hy maar met sy miljoene in die bank,warm agter sy griek se rug net eenvoudig nie meer geworry het nie?! WIE moet eintlik hier die kopskoot kry?! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.