Zuma paai oor hoofregter

2009-08-19 15:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Pres. Jacob Zuma het die verklaring uitgereik deur die opposisie partye verwelkom waarin hulle ondervoorsitter Dikgang Moseneke bo-oor Sandile Ngcobo as die nuwe hoofregter benoem.

Zuma het gesê hy is bly om insae van ander partye te ontvang.

Hulle het Zuma daarvan beskuldig dat hy die opposisie se nominasies ondermyn het en ongrondwetlik opgetree het met sy benoeming.

"Ek wil graag hê hulle moet my help wanneer ek fouteer,” het Zuma gesê nadat hy Woensdag met die DA-LP Athol Trollip vergader het.

Die DA, Cope en OD glo dat Moseneke ‘n beter kandidaat vir die posisie sal wees, omdat hy reeds vier jaar lank as ‘n plaasvervanger gedien het.

Die partye het ook gesê Zuma het hulle mening verontagsaam en sy besluit as finaal bestempel deur by ‘n mediakonferensie te sê Ngobo is as hoofregter “aangewys”.

Die president het gesê hy het homself verkeerd uitgedruk.

"Dit was ‘n spraakfout,” het hy gesê en vir die partye gevra om eerder op die brief wat hy voor sy uitspraak aan hulle gerig het en waarin hy hulle kommentaar gevra het, te fokus.

Hy het gesê die briewe het die onderskeie partye net nie betyds bereik nie.

- Sapa

Lees meer oor: jacob zuma  |  regter  |  regering

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.