Zuma 'nie gepla oor sy grade'

2012-02-04 08:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma het sewe eredoktorsgrade, maar het nog nooit enigeen gevra om dié titel te gebruik as hulle na hom verwys nie.

Vrae hieroor het ontstaan nadat die parlement op 26 Januarie in sy amptelike dokumentasie na die president as “dr. J.G. Zuma” verwys het in ’n kennisgewing dat weermaglede gesekondeer is om die polisie te ondersteun.

Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, het Vrydag by navraag gesê ofskoon plaaslike en buitelandse instellings doktorsgrade aan hom toegeken het, verwys hy nie na homself as doktor nie.

“Hy het nog nooit gevra dat enig­iemand na hom verwys as doktor nie, maar hy keer hulle ook nie om dit te doen nie.”

Zuma het doktorsgrade van die Universiteite van Fort ­Hare, Zoeloeland, die Mediese Universiteit van Suid-Afrika en Limpopo in Suid-Afrika ontvang.

Hy is ook deur die Texas Southern University, die American University of Nigeria en die University of Abomey-Calavi in Benin vereer vir sy bydrae tot onderwys. Laasgenoemde het hom ook vereer vir sy bydrae tot vrede, stabiliteit en volhoubare ontwikkeling in Afrika.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: jabob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
103 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

nina.nortje sê... Trippie, ek wil al klaar KOTS! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.