“Zuma moet betrokke raak by stakings”

2010-08-27 13:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie (SAHRC) het ‘n beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om betrokke te raak by onderhandelinge met staatsdienswerkers.

“Die kommissie is van mening dat ‘n inmenging op die hoogste vlakke nodig is om die staking tot ‘n einde te bring,” het Vincent Moaga, SAHRC-woordvoerder, in ‘n verklaring gesê.

Die SAHRC het ‘n brief aan Zuma en ook aan die vakbond Cosatu gestuur om hul kommer oor die staking uit te spreek.

“Die SAHRC is ook baie bekommerd oor die negatiewe uitwerking wat die staking op die reg tot onderwys en toegang tot gesondheidsdienste gaan hê,” lees die verklaring.

Moaga sê dat indien die staking voortgaan die land nog ‘n skooljaar, wat deur swak matriekuitslae gekenmerk sal word, in die gesig staar.

“Dit is in tye soos hierdie dat Suid-Afrika op sy goeie tradisie van die oplossing van geskil en onderhandelinge moet terugval en die betrokke partye moet bymekaarkom om die probleem op te los,” sê Moaga.
 
Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: jacob zuma  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

nina.nortje sê... Trippie, ek wil al klaar KOTS! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.