Zuma-lyfwag se verhoor gaan voort

2010-01-18 09:36
Tweets Share Share line Print

Durban -  Een van pres. Jacob Zuma se lyfwagte, wat aangekla is van poging tot moord, is vrygespreek op 'n aanklag van minagting van die hof, het die Independent Online Maandag berig.

Landdros Fariedha Mohamed het gevind dat Muzingaye Dladla nie met opset verlede November op die dag wat sy verhoor moes begin, nie in die hof verskyn het nie.

Sy het ‘n geskrewe verklaring van ‘n psigiater, Ashwin Valjee, aanvaar wat gesê het dat Dladla op daardie dag by hom was vir ‘n konsultasie en dat hy “groot emosionele en fisiese pyn deurgemaak het”.

Dladla is aangekla van poging tot moord op die oud-polisieinspekteur Dirk Matthee (85), nadat hy in Junie 2008 op die snelweg op Matthee se voertuig geskiet het.

Matthee sê ‘n voertuig het hom van die vinnige baan op die snelweg forseer en nadat dit verby hom gery het, het iemand van binne die voertuig menigte skote na sy voertuig gevuur.

Dladla se verhoor moes verlede jaar begin, maar sy regsverteenwoordiger het ‘n nota van Valjee oorhandig om te sê dat hy siek is. Dit is aanvanklik nie aanvaar nie omdat dit oor die presiese tydperk van die verhoor gestrek het.

Die saak sal weer in Februarie hervat word.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Mariana sê... @SêNet - dankie man jy moet net die landsvlag styf oor dit trek sodat niemand dit kan sien nie... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.