Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma-kunswerk 'onherkenbaar' beskadig

2012-05-22 11:19
Tweets Share Share line Print

(@dalington, Twitter)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Kaapstad – Die omstrede kunswerk van pres. Jacob Zuma is “heeltemal onherkenbaar” nadat mense verf oor die skildery in die Goodman-galery in Johannesburg uitgegooi het, het eNews pas berig.

Sowat 100 mense het Dinsdagoggend by die galery in Johannesburg saamgedrom toe die voorval plaasvind. Die skildery is nou afgekordon.

Volgens die nuusbron is rooi en swart verf oor The Spear uitgegooi.

eNews berig twee mense is verantwoordelik hiervoor. Dié twee is ná die voorval deur sekuriteitswagte van die galery aangehou.

Brett Murray se omstrede kunswerk toon die president met sy gulp oop en sy penis blootgestel. Die kunswerk is vir R136 000 by die Goodman-galery in Johannesburg verkoop.

Die ANC, die Goodman-galery en City Press het Dinsdagoggend in die Johannesburgse hooggeregshof teen mekaar te staan gekom sodat die regerende party se aansoek aangehoor kan word oor 'n omstrede skildery van Zuma.

Intussen is die saak tot Donderdag uitgestel sodat die saak deur 'n vol bank regters aangehoor kan word. Die saak sal regstreeks op televisie uitgesaai word.

Volg Nuus24 op Twitter  

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
88 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Magda, is dit jou gene wat hierdie gedagte van jou tot uiting bring. Kyk in ons almal se bybel. As Israel in die probleme gekom het was dit omdat hulle met ander volke gemeng het. Hulle moes hulle wegjaag. Jy het dalk n snaakse geloof vermoed ek, dalk lid van n katolieke engelse kerk of so iets. Maar niks keer jou om tusse hulle te gaan bly. Onlangs voorby Diepsloot gery ek glo jy sal baie lekker tuisvoel daar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.