Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma kry dalk nuwe vliegtuig

2012-06-22 10:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ministerie van verdediging het Vrydag gesê hy oorweeg om pres. Jacob Zuma se privaatvliegtuig op te gradeer, berig Eyewitness News.

Die lugmag beplan glo om sy BBP-vloot aan te vul met vliegtuie wat gewoonlik honderde passasiers vervoer, is berig.

Die lugmag is sterk gekritiseer omdat hy skaduvliegtuie op baie van Zuma se oorsese reise ontplooi het.

Die weermag het aan Eyewitness News gesê hy oorweeg dit om die president se vliegtuig op te gradeer, maar dit is nog te vroeg om enigiets te bevestig.

Volgens berigte is daar ‘n aanduiding dat planne onderweg is om ‘n kontrak te teken vir ‘n tweedehandse Boeing 777 van die VSA.

Die opgradering kom moontlik omdat Zuma se vliegtuig onklaar het, in die laaste drie maande instandhoudingswerk moes kry en die fiasko toe twee leë huurvliegtuie die president op ‘n onlangse vlug na die VSA vergesel het.

– Less meer by Eyewitness News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: jacob zuma  |  vliegtuie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Anton Zeelie sê... Nee wat - ouetehuis toe met jou tannie Beatrix!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 14:31 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - HEAVY NORTHBOUND DELAYS from Sandton
  • Thursday Randburg - 14:02 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.