Zuma klop Joost en Caster

2010-01-14 16:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – President Jacob Zuma is as nuusmaker van 2009 aangewys.

Hy skop dus nou stof in die oë van Julius Malema, ANC-Jeugliga president, die atleet Caster Semenya asook Joost van der Westhuizen, voormalige Springbok rugbykaptein, het die Nasionale Persklub Donderdag aangekondig.  

“President Zuma was gedurende 2009 vir verskeie redes in die nuus. Hy het koerantspasie sowel as elektroniese nuus oorheers,” het Yusuf Abramjee, voorsitter van die Persklub gesê.

Die verkiesingsveldtog, die terugtrekking van die korrupsie-aanklagtes teen Zuma asook sy verkiesing tot president het hom gereeld in die kollig geplaas.

Ander kwessies sluit in die stigting van die presidensiële inbellyn, Zuma se keuses vir die aanwysings van ‘n nuwe hoof van justisie, nuwe nasionale direkteur van publieke vervolging asook ‘n nuwe nasionale polisiekommissaris.

Die toekenning gaan aan hom oorhandig word, maar daar moet nog op ‘n datum besluit word.

Zuma het in 2005 ook hierdie toekenning gewen as gevolg van sy hofsake. In 2008 was hy wel vir die toekenning genomineer, maar die Congress of the People (Cope) en Eskom was as die wenners aangewys.

- Sapa
 

Lees meer oor: jacob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.