Zuma in die sop oor 'godslasterlike' uitlating

2011-02-05 16:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Pres. Jacob Zuma het onder skoot gekom oor 'n uitlating dat Suid-Afrikaners wat kies om vir opposisiepartye te stem "hel" kies, het die SABC Saterdag berig.

Zuma, wat in Zoeloe gepraat het, het glo gesê mense wat vir die ANC stem, kies "hemel" terwyl diegene wat vir opposisiepartye stem "hel" kies.

Hy het 'n groep mense in Mthatha in die Oos-Kaap toegespreek as deel van die ANC se registrasieveldtog voor die 2011 plaaslike verkiesings.

Kenneth Meshoe, president van die ACDP, het gesê Zuma se kommentaar is 'n skande.

Meshoe het gesê geen engele sal ANC-kleure dra nie, en dat Zuma se uitlating godslasterlik was.

"... Ek is geskok om te hoor dat die Suid-Afrikaanse president so 'n belaglike stelling sal maak. Dis nie net skokkend nie maar ook teleurstellend om te hoor hoe die staatshoof, wat 'n voorbeeld van integriteit moet stel, kies om homself belaglik te maak voor die nasie deur so misleidend te wees.

"Hierdie is niks anders as misleidend nie. Niemand kan in die hemel kom op grond van hulle lidmaatskap van 'n politieke party nie. Vir hom om aan te voer dat die engele in die hemel ook die kleure van die ANC dra, is niks anders as godslasterlik nie.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  sa politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
103 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 115,995.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2006
R 153,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.