Zuma huil amper in Orange Farm

2010-05-18 16:26
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Pres. Jacob Zuma het byna in trane uitgebars toe hy Maandag die lewensomstandighede van ‘n gesin in Orange Farm sien.

“Ek was byna in trane toe ek dit sien. Niemand kan so lewe nie,” het Zuma gesê ná afloop van ‘n besoek aan ‘n plakkershut.

Zuma het Maandag ‘n onverwagse besoek afgelê aan die Sweetwaters-informele nedersetting in Johannesburg.

Hy het ook besoek afgelê by Madelakufa in Tembisa. Zuma was glo baie ontsteld oor die inwoners se lewensomstandighede en het die plaaslike munisipaliteit gewaarsku om dié probleme aan te spreek.

Daar is huidiglik sowat 2 miljoen huise wat nog gebou moet word en sowat 2700 informele nedersettings in Suid-Afrika.

Volgens Zuma sal ordentlike behuising menslike waardigheid verhoog en ‘n meer stabiele gemeenskap tot gevolg hê.

“Apartheidswetgewing het swartmense buitelanders gemaak in stedelike areas en hulle forseer om in spesifieke plekke tydelike huise te bou. Daar was nooit enige planne om hulle van water, elektrisiteit of paaie te voorsien nie,” het hy gesê.

Die regering sal nou klem plaas op die verbetering van Suid-Afrikaners se lewensomstandighede.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: politiek  |  behuising  |  regering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.