Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma het vir armes gejok, sê Solidariteit

2012-11-20 17:20
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die vakbond Solidariteit sal Woensdag skenkings aan prominente welsynsorganisasies maak as deel van 'n veldtog teen voorgestelde wetgewing oor swart ekonomiese bemagtiging wat maatskappye effektief kan dwing om teen potensiële begunstigdes te diskrimineer op grond van ras.

Die donasies sal by die Bethlehem-nedersetting in Pretoria oorhandig word.

Die vakbond sal tydens dié geleentheid ook 'n ope brief aan pres. Jacob Zuma rig oor die voorgestelde wetgewing, wat volgens die organisasie beloftes verbreek wat vroeër aan mense by die nedersetting gemaak is.

Zuma het vroeër gedurende 'n besoek aan dié informele nedersetting gesê die regering wil besluite maak wat alle Suid-Afrikaners bevoordeel, ongeag van ras of geloof.

Zuma het ook gesê niemand moet uitgesluit word by die toekenning van welsynshulpbronne nie.

Johan Kruger, woordvoerder vir Solidariteit, het gesê die nuwe voorgestelde wetgewing bepaal dat maatskappye slegs punte vir ekonomiese bemagtiging sal ontvang as 100% van die begunstigdes by sulke skenkings swart is.

"Ons sal gedurende ons besoek 'n tjek aan welsynsorganisasies oorhandig om die feit te beklemtoon dat sulke organisasies negatief geraak sal word as die nuwe bemagtigingswetgewing aanvaar word," het Kruger gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  solidariteit
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Henk Barnard sê... As 'n klomp Zoeloes besluit hulle wil 'n eie Zoeloe-nedersetting stig, met uitsluitlike Zoeloe-skole en instellings, more power to them, sê ek. Die rede dat hulle dit nié doen nie, is egter nie my skuld nie. As 'n klomp Zoeloes, Tswanas, Vendas, Engelse en Afrikaners besluit hulle wil 'n gemengde woonbuurt hê waar hulle almal deurmekaar kan bly, good for them, ook. Bakgat. Each to his own. Net soveel as wat gedwonge segregasie verkeerd is, is gedwonge integrasie verkeerd. s die mense uit vrye wil wil segregeer of integreer, is dit suiwer hul saak. Net solank niemand gedwing word om te skuif of te verhuis nie is als reg. M.a.w., nuwe ontwikkelings en woongebiede kan maak wat hulle wil. DIT is verdraagsaamheid en die Grondwetlike reg tot vryheid van assosiasie in aksie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.