Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma het niks verkeerd gedoen – minister

2013-01-28 08:15
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het gesê pres. Jacob Zuma het niks verkeerd gedoen in verband met die bouwerk by Nkandla nie, al moet nóg twee verslae oor die koste van opgraderingswerk by sy huis in Nkandla bekend gemaak word, berig Eyewitness News.

Nxesi het Sondag die bevindings van 'n departementele taakspan bekend gemaak. Die span het bewerings ondersoek dat meer as R200 miljoen in openbare fondse gebruik is om Zuma se huis op te knap.

Die minister het gesê die bewerings is vals en dat die staat die koste van R206 miljoen vir sekuriteit, opgraderings en konsultante betaal het.

"Waar die president is, moet ons seker maak daar is sekuriteit."

Nxesi het ook gesê die regering is weens die publieke ontevredenheid oor die ontwikkeling genoop om die inligting bekend te maak.

Die minister het egter gesê die verslag sal nie bekend gemaak word nie.

Die ouditeur-generaal en die openbare beskermer ondersoek ook die kwessie.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jacob zuma  |  nkandla
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Mal Giel waarom het jy jou kommentaar verwyder? Wil jy dit nie maar weer plaas nie? Of moet ek dit vir jou doen? Soos jy gewoonlik seg vit die rekord. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 07:10 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Main Road
  • Thursday Lone Hill - 07:10 AM
    Road name: Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lone Hill Boulevard
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.