Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Zuma het jeug verlaat' – DA

2012-06-17 17:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – President Jacob Zuma het gewys hy het geen belangstelling in jongmense nie deur nie in die land te bly op 16 Junie nie, het die DA Jeug Sondag gesê.

Mbali Ntuli, voorsitter, het gesê dit was ‘n “klap in die gesig van jong mense” dat Zuma daaruit onttrek het om ‘n Jeugdag-saamtrek in Port Elizabeth by te woon en eerder na ‘n G20-vergadering in Mexiko gegaan het.

“Deur nie in Suid-Afrika te bly op Jeugdag nie, een van die belangrikste dae in Suid-Afrikaanse geskiedenis, het President Zuma weereens gedemonstreer dat hy geensins daarin belangstel om die jeug van die Suid-Afrika te betrek nie,” het Ntuli gesê.

“Die fasade van kommer oor jeugkwessies word dun. Dit het begin met die President se weiering om die jeugloonsubsidie te implementeer, ondanks oorweldigende bewyse en ondersteuning ten gunste van die implementering daarvan.”

Collins Chabane, minister in die Presidensie, het Zuma vervang by die gebeurtenis by die Wolfson-stadion in Silvertown.

Voordat Chabane Saterdag sy Jeugdag-toespraak kon hou, het inwoners van Silvertown by ‘n diensleweringsbetoging buite die stadion betrokke geraak.

Inwoners het gesê hulle is nie ingelig oor die Jeugdag-gebeurtenis nie.

“Die betogers het aan ons gesê hulle is nie behoorlik gekonsulteer oor die gebeurtenis nie en het gekla oor die gebrek aan dienslewering,” het maj. Ernest Sigobe, polisiewoordvoerder, gesê.

Die polisie moes tussenbeide tree om die skare te kalmeer, wat bande verbrand en paaie afgesper het.

“Ons het aan hulle verduidelik dat hul betoging onwettig was en het hulle versoek om die regte prosedures te volg om hul griewe bekend te maak.”

“Gelukkig het hulle geluister en die situasie was daarna normaal.”

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... Sterkte aan die veldwagter en die manne wat n'moeilike taak het . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.