Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma, Ramaphosa vat ANC-topposte

2012-12-18 12:46
Tweets Share Share line Print
Video - Stemmery kom tot ’n einde
Die stemmery vir die topses-posisies by die ANC se nasionale konferensie in Mangaung, het tot ’n einde gekom. KYK
 

Kaapstad – President Jacob Zuma is Dinsdag by die ANC se konferensie in Mangaung met 'n oorweldigende meerderheid as leier van die regerende party herverkies.

Zuma het 2 983 stemme en sy teenstander, Kgalema Motlanthe, het 991 stemme ontvang. 'n Totaal van 3 977 afgevaardigdes het gestem.

Cyril Ramaphosa is die ANC se nuwe adjunkpresident.

Ramaphosa het Mathews Phosa en Tokio Sexwale uitgestof om as die president se toekomstige troonopvolger gekies te word.

Motlanthe het sy nominasie vir die posisie van adjunkpresident van die hand gewys, wat beteken dat hy nie langer deel is van die ANC se leierskapstrukture nie.

Ramaphosa het 3 018 stemme ontvang terwyl Phosa 470 en Sexwale 463 stemme gekry het.

Baleka Mbete is met 3 010 stemme as die nuwe voorsitter van die ANC aangewys terwyl Thandi Modise 939 stemme ontvang het.

Gwede Mantashe is as die party se sekretaris-generaal herverkies (3 058 stemme) terwyl Fikile Mbalula 901 stemme gekry het.

Jessie Duarte is onbetwis in die posisie van adjunksekretaris-generaal bevestig.

DEEL JOU MENING: Hoe voel jy oor dié uitslae? Laai jou mening hier.

Volg Nuus24 op Twitter. 

Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
78 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Dis blykbaar 'n beter plek. Hoef nie in die cANCer gesigte vas te kyk nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 10:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching C R Swart Drive
  • Tuesday Benoni - 10:22 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Ampthill Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Diesel Technician

Mpumalanga
Servest Multi Service Group

Systems analyst from R500k

Johannesburg
E-Merge IT Recruitment
R500000 - R570000

Mine Manager

Kwazulu-Natal
Express Employment Services CC
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.