Zuma hartlik verwelkom by Buckingham Paleis

2010-03-03 20:06
Tweets Share Share line Print

Londen – Koningin Elizabeth II het president Jacob Zuma Woensdag ‘n hartlike verwelkoming gegee by die begin van sy staatsbesoek, wat afgeskop het met ‘n koetsrit na Buckingham Paleis.

Die koningin, wat in koninklike pers geklee was, is vergesel deur haar man Prins Philip en eerste minister Gordon Brown by die seremonie.

As ‘n teken van respek het Brown sy weeklikse “vrae tyd” in die parlement oorgeslaan om Zuma te verwelkom.

Die besoek sluit ‘n elegante banket in Woensdagaand by die paleis, waar Zuma en sy vrou sal tuisgaan, sowel as ‘n besoek aan Prins Charles by Clarence House.

Zuma beplan ook om Oliver Tambo, wat ‘n leiersfiguur in die stryd teen apartheid was, se huis in noord Londen te besoek.

Dit is president Zuma se eerste besoek aan Brittanje sedert hy in 2009 president geword het.

Sommige Britse koerante was krities oor Zuma, wat ‘n poligamis is, sowel as oor die feit dat hy vrygespreek is van verkragtingsklagtes.

- Sapa - AP


 

Lees meer oor: jacob zuma  |  engeland

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Ek dink jy het 'n punt beet. Na al die bohaai is dit nie onmoontlik dat die oorspronklike verwyder is nie. Dit sal nou 'n gatslag vir die vandaliste wees. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.