Zuma en Khoza ‘is getroud’
2010-02-03 08:44
Kaapstad – Bewyse dat pres. Jacob Zuma en Sonono Khoza, die vermeende ma van sy liefdeskind, reeds getroud is volgens gewoontereg, is glo aan ‘n daaglikse koerant gestuur.
In die dokument, wat na bewering ‘n afskrif van hul aansoek vir ‘n geboortesertifikaat vir hul dogter Thandekile Matina Zuma is, staan daar 'ja' langs die vraag of die ouers van die kind met mekaar getroud is.
Die dokument is glo ook deur Zuma en Khoza geteken.
Vir die volledige storie, besoek The Star