Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma dek 'slegs 5% vir sy nuwe huis'

2012-10-02 11:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Pres. Jacob Zuma se plaashuis op Nkandla in KwaZulu-Natal moet opgegradeer word sodat die woning beide sy personeellede en gaste kan huisves, het Mac Maharaj, die president se woordvoerder, gesê.

“Wat doen ‘n mens wanneer pres. (Barack) Obama of ‘n Afrika-staatshoof hom besoek? ‘n Mens kan hulle nie na ‘n hotel stuur nie,” het die woordvoerder aan die Verenigde Koninkryk se The Telegraph gesê.

“Waarheen gaan premier (David) Cameron se veiligheidspersoneel wanneer hy na sy privaat huis toe gaan? Pres. Zuma se mediese- en veiligheidspersoneel is in die kompleks, maar ‘n mens kan hulle nie in dieselfde huis as sy gesin sit nie.”

Die president kan nie verwag word om veiligheidspersoneel en sy gaste se verblyf uit sy eie sak te betaal nie.

City Press berig R203 miljoen van belastingbetalers se geld sal gebruik word om die huis op te gradeer. Die president sal slegs vir 5% van die rekening – sowat R10 miljoen – opdok

Die DA het ‘n beroep gedoen op die openbare beskermer, Thuli Madonsela, om die bewerings te ondersoek. Die opposisieparty het ook die president gevra om die opgradering te kanselleer.

Karima Brown, ‘n politieke kommentator, sê dié onbevestigde berigte is nog ‘n voorbeeld van hoe die media die president teiken.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... tertia is die lippies ingekleur ? manlief is nou-nou by die huis. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sandton - 15:57 PM
    Road name: Grayston Drive Eastbound
    DELAYS approaching the M1 Interchange
  • Thursday Sunninghill - 15:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.