Zuma bring hulde aan wit aktiviste

2012-01-08 19:25
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – President Jacob Zuma het Sondag spesiale hulde gebring aan sommige wit aktiviste wat hulself aan demokratiese verandering in die land toevertrou het.

“Die ANC het nog altyd en koester nog steeds (hul) bydrae,” het hy aan duisende Suid-Afrikaners gesê wat die braaf genoeg was om in die skroeiende hitte by die Vrystaat-stadion saam te kom.

“Hierdie eenheid oor verdeeldhede versterk die ANC.”

Zuma het gesê swart mense was tot objekte gereduseer totdat hulle in 1912 saamgekom het om teen die apartheidstelsel te veg.

Hy het bygevoeg dat dit gedoen is met die ondersteuning van die Afrika-kontinent en die internasionale gemeenskap.

Zuma het hoogtepunte aangehaal van die party se 100 jaar van ‘n “selflose” stryd.

Hy het gesê dit het begin met die ANC se stigter, Pixley Ka Isaka Seme, wat ‘n beroep gedoen het op die Afrika-mense om saam te staan en rassisme te begrawe.

Zuma het die ANC beskryf as ‘n gedissiplineerde mag van die linkses, met ‘n voorkeur vir armes.

Zuma het gesê die eeufeesviering is emosioneel, maar ‘n opwindende gebeurtenis.

Hy het verder hulde gebring aan 134 Suid-Afrikaanse patriotte, waarvan meeste van hulle Umkhonto We Sizwe-soldate was, soos Solomon Mahlangu, wat tydens die apartheidsregering in Pretoria tereggestel is.

“Ons vryheid was definitief nie verniet nie. Dit is verkry deur die bloed, sweet en trane van baie selflose, revolusionêre mense en die raamwerk van ons beweging.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  anc-eeufees  |  anc

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SegNet sê... Ook weer waar. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.