Zuma: Vrouebemagtiging meer as net getalle

2009-08-15 10:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma sê geslagsgelykheid en die bemagtiging van vroue gaan oor meer as die persentasie van vroulike verteenwoording in die regering.

Zuma het Vrydagaand tydens ‘n toespraak voor die Progressive Women’s Movement gesê vroue moet hul lewens sonder vrees, vernedering en mishandeling kan leef.

Die president het gewaarsku teen ‘n tekort aan vroue in die politiek en in belangrike posisies.

“Dit word telkens bewys dat ‘n tekort aan vroue in besluitnemingsposisies ‘n negatiewe effek op die ontwikkeling van ‘n nasie het,” het Zuma verduidelik.

Die nuwe Wet op Gelykheid, wat ontwikkel word deur die departement van vroue, jeug, kinders en mense met gestremdhede, sal 50% vroulike verteenwoordiging in nasionale, provinsiale en plaaslike regering verpligtend maak.

-Sapa
 

Lees meer oor: vroue

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... As sy seun vir die onder dertien spannetjie gespeel het dan was die pa sekerlik nie te oud nie, tragies. Sterkte aan die familie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.