Zuma: Shaik kan weer tronk toe

2009-11-25 13:10
Tweets Share Share line Print

Michael Hamlyn

Kaapstad – Volgens pres. Jacob Zuma kan sy voormalige finansiële adviseur, Schabir Shaik, moontlik weer in die tronk beland, het I-Net Bridge berig.

Shaik is huidiglik op mediese parool.

Zuma het reageer op ‘n navraag in die parlement vanaf Cope se Anele Mda. Volgens hom bestaan daar sekere maatreëls binne die korrektiewe dienste se handeling waaraan ‘n gevangene moet voldoen as hulle op parool is.

“Ek is ingelig oor die situasie. Die departement van korrektiewe dienste het nog geen formele klagtes teen die genoemde persoon ontvang nie,” het Zuma gesê.

Hy het bygevoeg dat die minister van korrektiewe dienste gevra het dat die nasionale raad op korrektiewe dienste die wetgewing rakende mediese parool moet hersien.

“Hierdie versoek is aan die nasionale raad gerig omdat daar probleme bestaan met hoe die mediese parool op hierdie tydstip werk. Die raad moet teen die einde van November ‘n verslag aan die minister oorhandig,” het Zuma gesê.

In dieselfde asem het hy ook genoem dat ‘n inter-ministeriële komitee saamgestel sal word om kwessies van korrupsie aan te spreek. 

– I-Net Bridge
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... As sy seun vir die onder dertien spannetjie gespeel het dan was die pa sekerlik nie te oud nie, tragies. Sterkte aan die familie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.