Zuma: "Praat oor probleme"

2009-09-29 12:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – President Jacob Zuma het Dinsdag bevelvoerders van polisiestasies aangemoedig om te praat oor die probleme wat hulle in die gesig staar in terme van Suid-Afrika se groeiende misdaadsyfer.

“Julle moenie bang wees nie,” het Zuma in sy vergadering met 1000 bevelvoerders in Pretoria gesê.

“Ons verwag ‘n oop en direkte gesprek. Almal hier het die reg om te praat en as ons nie doen nie gaan dit nie help met die werk wat voor ons as die polisiemag lê nie.”

Zuma het by die Voortrekker Monument gepraat en gesê dat dit belangrik is om die polisieamptenare te ontmoet wat op ‘n daaglikse basis met die publiek werk.

“Die plaaslike polisiestasie is die gesig van die polisiediens tussen ons mense. Mense se persepsies oor hoe goed of sleg die polisie is, word grootliks baseer op interaksies wat by die polisiestasie plaasvind.”

Misdaadstatistieke is nog hoog en hy het weer gesê dat die regering toegewy is om die misdaadsyfers af te bring.

Die vergadering het ‘n week nadat die jaarlikse misdaadstatistieke vrygestel is gekom.

Die nuutste misdaadsyfers het getoon dat ongeveer 50 mense in Suid-Afrika op ‘n dag vermoor word, terwyl inbrake by besighede met 41.5% en huisbrake met 27.3% toegeneem het

Zuma sal ook met die polisie bespreek “hoe om die geveg teen misdaad verder te vat.”

“Die vergadering maak deel uit van president Zuma se poging om met staatsamptenare wat in dienslewering is te ontmoet om te verseker dat hulle die regering se doelwitte vanuit die hoogste kantoor verstaan,” het sy kantoor gesê.

- Sapa

 

Lees meer oor: sapd  |  jacob zuma

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... As sy seun vir die onder dertien spannetjie gespeel het dan was die pa sekerlik nie te oud nie, tragies. Sterkte aan die familie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.