Zuma: Ek kan nie vervolg word nie

2010-06-08 02:46
Tweets Share Share line Print

Pretoria – President Jacob Zuma het Maandag in hofdokumente aangevoer dat hy nie onderhewig aan kriminele vervolging is nie, omdat dit hom sal hinder om sy werk te doen.

Dit kom nadat die DA Maandag ‘n aansoek by die hooggeregshof in Pretoria ingedien het wat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) versoek om hulle “irrasionele en arbitrêre” besluit, om Zuma nie te vervolg nie, te verduidelik.

Zuma, tesame met die NVG, het Maandag die DA se aansoek teengestaan en gesê dat enige kriminele vervolging van die president hom sal verhoed om sy werk te doen.

Volgens Zuma sal dit beide sy plaaslike en internasionale verhoudinge affekteer en Suid-Afrika in ‘n swak lig plaas gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Die DA het versoek om toegang te verkry tot Zuma se hofdokumente, maar die NVG hou voor dat dit nie aan dié politieke party oorhandig moet word.

“Aan die einde van die dag is daar belangriker goed om te doen as om miljoene dokumente deur te gaan, wat heel moontlik slegs vir akademiese doeleindes gebruik sal word,” het die NVG se regsverteenwoordiger, Paul Kennedy, gesê.

Beide die NVG en Zuma het die hof versoek om nie toegang tot die dokumente aan die DA te verskaf nie. Hulle wou selfs nie eers hê dat die DA hulle hande kry op ‘n verkorte weergawe van die verslag nie, wat glo “konfidensiële” inligting oor Zuma en verskeie ander persone bevat.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: da  |  hof  |  jacob zuma

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Callie sê... Hy moet 'n houvas hê, nie net op die ANC nie, maar ook op Zuma persoonlik, anders sal hulle hom nie so met handskoentjies hanteer nie. Intussen kry hy nog sy vet salaris net soos Cele en vantevore regter John Hlope. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.