Zuma: Ek is lief vir al my vroue

2010-01-28 18:59
Tweets Share Share line Print

Davos, Switserland - Pres. Jacob Zuma het sy poligamie voor 'n groep sake en politieke hooggeplaastes verdedig en gevra dat die Zoeloe-kultuur aanvaar word.

Zuma (67) is vroeër vandeesmaand getroud.

Hy het tans drie vroue. Sy ander vrou is in 2000 dood en hy is in 1998 van 'n vyfde vrou geskei.

Fareed Zakaria, redakteur van Newsweek International, het Zuma oor sy "baie vroue" gevra, waarna Zuma gesê het hy glo in "die gelykheid van vroue".

Zakaria het toe vir Zuma gevra of hy al sy vroue ewe lief het.

"Absoluut," het Zuma gesê terwyl mense in die gehoor gelag het.

"Vir baie mense in die gehoor sal dit 'n uitdaging wees om met een persoon getroud te wees," het Zakaria geantwoord.

– Sapa-AP
 

Lees meer oor: jacob zuma  |  geloof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joanita sê... Ek is geensins verbaas nie. My huishulp se dogter het verlede jaar gekraam in 'n hospitaal waar daar geen beddegoed vir die pasiënte was nie, geen water nie en die siekes het ook nie kos gekry nie (die verpleegpersoneel wel). Die gemors by Baragwanath is maar een druppel aan die emmer. Baragwanath was 'n goeie hospitaal in die "vreeslike Apartheidsera". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.