Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma: Dienslewering veel beter ná 1994

2012-04-27 17:57
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Suid-Afrika het sedert die totstandkoming van 'n demokratiese bestel in die land aansienlike vordering gemaak in terme van toegang tot basiese dienste, het pres. Jacob Zuma Vrydag by 'n Vryheidsdag-byeenkoms in Pretoria gesê.

"Ons lei in hierdie verband die stryd om werkloosheid, ongelykheid en armoede uit te wis deur die bevordering van ekonomiese groei wat almal insluit," het hy gesê.

"Daar is al baie bereik in die uitbreiding van toegang tot basiese dienste sedert 1994 in 'n poging om Suid-Afrika om te keer, maar veel meer moet nog gedoen moet word."

Hy het gesê die land se vierde demokratiese administrasie se grootste uitdaging is om te verseker dat meer mense voordeel trek uit ekonomiese groei, terwyl voortgebou word op die sterkte van die ekonomie.

"In 1994 het ons geweet ons moeilikste taak sal wees om die ekonomie te transformeer sodat dit die verandering van die demokratiese regering weerspieël," het hy gesê.

"Die internasionale ekonomiese krisis in 2008 was 'n groot terugslag, veral op die gebied van werkskepping. Ons herstel steeds van dié afswaai."

Zuma het gesê die persentasie van die bevolking wat minder as R422 per maand verdien, en dus as arm beskou word, het van 50% in 1994 tot 34,5% in 2009 afgeneem.

In 1994 het slegs 50% van huishoudings toegang tot behoorlike sanitasie gehad, maar dié syfer het intussen gestyg tot 82%.

Toegang tot elektrisiteit het verbeter van 51% van die bevolking in 1994 tot 75,8% in 2011.

Zuma het egter gesê die regering het nog baie om te doen in terme van grondhervorming.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
69 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... daniel tannie esme sou nooit soveel opduime in so 'n kort tyd verwerf het nie . trip wire weet hoe . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Melrose Estate - 14:47 PM
    Road name: Glenhove Road Eastbound
    DELAYS between Oxford Road and the M1 Interchange
  • Tuesday Bramley - 14:42 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.