Zim-vroue vas oor gesmokkelde sigarette

2009-10-18 08:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Twee Zimbabwiese vroue is in hegtenis geneem vir die smokkel van nagemaakte sigarette ter waarde van R40,000 in Musina, het die Limpopo-polisie Sondag gesê.

Volgens supt. Mohale Ramatseba het die polisie die twee vroue tydens 'n misdaadvoorkomingsoperasie voorgekeer en 300 bokse sigarette en R600 000 kontant by hulle gekonfiskeer.

"Ons vermoed die geld is gegenereer deur die verkoop van gesmokkelde sigarette," het hy gesê.

Altesaam 54 mense is gedurende die naweek in die gebied gearresteer vir misdade soos die besit van dagga, bestuur sonder 'n lisensie, roekelose en nalatige bestuur en vir drankgebruik en urinering in die openbaar.

"'n Klopjag is op gelisensieerde en ongelisensieerde drankwinkels uitgevoer en die meeste mense is gekry waar hulle buite drankwinkels drink in stryd met die drankwet," het Ramatseba gesê.

Almal wat gearresteer is, buiten die twee vroue van Zimbabwe en 'n paar dronkbestuurders, het skuld erken en boetes tussen R100 en R1,000 betaal.

Die twee vroue en vier dronkbestuurders sal na verwagting Maandag in die Musina-landdroshof verskyn.

- Sapa

Lees meer oor: smokkelary  |  zimbabwe  |  limpopo  |  sigarette

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Callie sê... Hy moet 'n houvas hê, nie net op die ANC nie, maar ook op Zuma persoonlik, anders sal hulle hom nie so met handskoentjies hanteer nie. Intussen kry hy nog sy vet salaris net soos Cele en vantevore regter John Hlope. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.