Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zille soek weermag se hulp

2012-11-28 17:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, gevra om die weermag in die Wes-Kaap te ontplooi, het RSG Woensdag berig.

Zille het gesê sy het aan die minister geskryf en haar gevra om 'n vredesrol in die Wes-Kaap te speel.

Die Wes-Kaap hou asem op vir nog moontlike stakings en gepaardgaande geweld.

Dit volg op die aankondiging van die minister van arbeid, Mildred Oliphant, dat sy die minimumloon vir plaaswerkers eers in April volgende jaar kan hersien.

Duisende werkers wat 'n dagloon van R150 eis, het twee weke gelede plaasinfrastruktuur afgebrand en paaie versper.

Zille sê sy het ook die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Arno Lamoer, gevra om haar versoek te ondersteun.

Cosatu in die Wes-Kaap het die regering vroeër gevra om plaaswerkers te beskerm teen 'n private weermag wat boere na bewering teen die werkers wil inspan indien hulle volgende week weer staak.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: helen zille  |  stakings  |  de doorns
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
79 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Salie Weerie sê... Boer die vraag is vir hoe lank gaan die boere nog boer? Die nuwe geslag gaan hulle erf plase verkoop en op 'n ander manier belê. Wie sorg dan? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.