Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zille nie welkom in Nkandla

2012-11-04 12:30
Tweets Share Share line Print

Nkandla – Die polisie het die DA-leier, Helen Zille, en haar gevolg Sondag verhoed om pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla te betree.

Dit is glo gedoen om Zille te beskerm

Zille het aan joernaliste gesê sy sal nie opgee nie, dat sy toestemming het om daar te wees en dat 'n groep ANC-ondersteuners geen toestemming het om die pad na Zuma se huis af te sper nie.

Sowat 700 m van waar die Demokratiese Alliansie gestop is, het die onluste-polisie probeer om 'n groep ANC-ondersteuners in bedwang te bring.

Beamptes het 'n menslike ketting gevorm in die pad waar Zuma se huis geleë is. Twee waterkanonne en verskeie njalas is ook in die gebied opgemerk.

Die liedjie “Awulethu mshini wami” (“Bring my masjiengeweer”) is ook gespeel terwyl sommige mense plakkate rondgedra het.

Agt mense het in die straat gelê en het geweier om te beweeg. ANC-ondersteuners het uit verskeie busse geklim, wat vroegoggend in die gebied aangekom het.

'n Polisiehelikopter sirkel in die gebied en beamptes het voertuie afgetrek en lisensies en die identiteite van mense nagegaan.

Die DA het Donderdag gesê hy beplan om Zuma se privaat woning te besoek, waar R200 miljoen se opknappingswerk tans gedoen word.

Zille en ander amptenare van die DA sal die paaie om die eiendom ondersoek, en ook probeer om die eiendom binne te gaan.

Die ANC en sy bondgenote het dié besluit gekritiseer.

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) het Saterdag gesê Zille se beplande besoek is deel van 'n regse, rassistiese agenda.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: helen zille  |  jacob zuma  |  nkandla  |  politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
76 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Die duiwel ken ook sy Bybel baie goed......... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.