Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Zille moet saam met ministers werk' – Zuma

2012-11-15 13:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, moet nasionale ministers direk nader om met die provinsie se arbeidsonrus te help, het pres. Jacob Zuma gesê.

“Ons wil graag uitwys dat die premier toegang het tot... nasionale departemente wat aan die saak werk, soos arbeid, landbou, bosbou en visserye en Suid-Afrika se polisiedienste,” het die president se woordvoerder, Mac Maharaj, gesê.

“Die premier moet dus saam met haar kollegas – die departemente in die relevante portefeuljes – werk om die hulp wat sy benodig, te bespreek.”

Zille het vroeër die week ‘n brief aan Zuma geskryf, waarin sy die president versoek het om by die De Doorns-loondispuut in te gryp.

Druiwe-insamelaars het verlede week by De Doorns begin betoog en ‘n loon van R150 per dag geëis. Die meeste van hulle verdien tans tussen R69 en R75 ‘n dag.

Die hoogste aanbod wat boere sedertdien gemaak het, is R80. 

Daarna het die onrus na ander landelike gebiede oorgespoel en protesoptogte het in 16 dorpe plaasgevind.

Die departement van arbeid het Woensdag aangekondig dat die plaaswerkers ooreengekom het om hul staking vir twee weke op te skort, sodat onderhandelings kon plaasvind.

Betogings is egter weer in sekere gebiede aangemeld.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
71 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ella Mental sê... "hy glo die doel van die kwessie is " Wat se Afrikaans is dit?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Fire Specialist Business Development Manager

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

aicon tecnician/installer

East Rand
AERMART AIRCONDITIONING
Market Related

Electrician

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.