Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zille kla ANCYL aan oor intimidasie

2012-08-01 19:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Aanklagte van intimidasie is deur die Wes-Kaapse premier Helen Zille by ’n polisiestasie in Kaapstad aanhangig gemaak nadat die ANC-jeugliga gedreig het om die provinsie onregeerbaar te maak.

“Vanmiddag het ek en die burgemeester, Patricia de Lille, formele kriminele aanklagte teen die ANC-jeugliga [en vier ander organisasies] gelê... wat betrekking het tot sekere misdrywe wat gepleeg is, soos uiteengesit in die Wet op Intimidasie van 1982,” het Zille in ’n verklaring gesê.

“Die dreigement is gemaak nadat ’n aantal gewelddadige diensleweringsbetogings onlangs in die stad plaasgevind het. “

Vrydag het die Dullah Omar-streek van die ANC-jeugliga ’n memorandum namens homself, die ANC, die ANC-vroueliga en twee taxi-verenigings aan die premier se kantoor oorhandig.

Zille het gesê die vyfde bladsy van die memorandum vervat ’n dreigement wat lees: “Ons eis dat daar binne sewe werksdae op die bogenoemde eise gereageer word. Versuim om daarop te reageer sal daartoe lei dat die bogenoemde rolspelers die stad en die provinsie onregeerbaar sal maak! Amandla!”

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ella Mental sê... "hy glo die doel van die kwessie is " Wat se Afrikaans is dit?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Fire Specialist Business Development Manager

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

aicon tecnician/installer

East Rand
AERMART AIRCONDITIONING
Market Related

Electrician

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.