Zille kap Shiceka

2009-11-29 14:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die DA-leier, Helen Zille, het Sondag die minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, daarvan beskuldig dat hy munisipaliteite wat sukkel afskeep.

Zille het inwoners van Shayamoya in die Kokstad-munisipaliteit in KwaZulu-Natal toegespreek en gesê Shiceka teiken eerder munisipaliteite wat werk en dat sy eerder op Kokstad moet fokus en nie op Kaapstad, waar haar party regeer, nie.

“Dit ten spyte daarvan dat die Stad eerste in die land gelys is vir dienslewering.

“[Sy] obsessie met Kaapstad het niks te make met die toestande op grondvlak nie, maar alles daarmee om sy politieke opponente te probeer swartsmeer. Dit is hoekom sy prioriteite verkeerd is,” het sy gesê.

Shayamoya het al lank watertoevoer- en sanitasieprobleme.

Volgens Zille is dienslewering in die gebied agter omdat 90 persent van amptenare nie op meriete aangestel is nie, maar eerder as gevolg van hul konneksies met die ANC.

“Dit verduidelik hoekom julle in hierdie situasie is. Tensy die regte mense in die regte posisies aangestel word, gaan dienslewering nie gebeur nie.”

-    Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Callie sê... Hy moet 'n houvas hê, nie net op die ANC nie, maar ook op Zuma persoonlik, anders sal hulle hom nie so met handskoentjies hanteer nie. Intussen kry hy nog sy vet salaris net soos Cele en vantevore regter John Hlope. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.