Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Zille is jaloers op Zuma'

2012-12-19 10:54
Tweets Share Share line Print
Video - Zuma wéér ANC-leier
Pres. Jacob Zuma het afgevaardigdes toegespreek kort nadat hy herverkies is as die leier van die regerende party. KYK
 

Kaapstad –  Die ANC-woordvoerder, Jackson Mthembu, het die opposisie-leier, Helen Zille, daarvan beskuldig dat sy jaloers is op pres. Jacob Zuma se herverkiesing as leier van die regerende party.

"Aanmerkings wat deur Zille gemaak is oor die herverkiesing van kameraad president Jacob Zuma is niks anders as politieke jaloesie nie, wat geïnspireer is deur haar kwaadwillige desperaatheid om dieselfde ondersteuning te ontvang as wat die ANC in die land geniet," het Mthembu Dinsdag gesê.

"Die aard van die aanmerkings...ontbloot Zille se persoonlike haat van die ANC en is 'n lomp poging om aan die media aandag, wat die kongres ontvang het, te klou."

Zille het vroeër gesê dat die uitslae van die ANC se verkiesingskongres in Mangaung, die "verbrokkeling" en ineenstorting van die regerende party sal versnel.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: helen zille  |  mangaung-kongres  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
57 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Hahaha-a-a! Ou Stinkvinger rot is net so bang vir jou Willy. ROFL! Hy maak of hy niks kan lees nie - nou kom piep hy ook "sweet-nothings" hier by my voete... Hy's ook een wat piep, piepie en hol! Wag ek moet gaan - goeie nagrus Willy, aan die mans en dames. Aan die goddelose, vuil rotte? - mog Willy julle so in jul drome wurg - dat julle aambeie 'n nat streep laat - wanneer julle wegstap na die onderonsie... ;-) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Management Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.