Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zille grafstil oor Ramphele

2013-02-17 09:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, wou nie kommentaar lewer oor die politieke planne van die sakevrou Mamphela Ramphele nie.

Zille het die naweek 'n byeenkoms van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum in Kaapstad toegespreek.

Sy en Ramphele ken mekaar goed en het jare gelede saam by die Universiteit van Kaapstad gewerk. Die sakevrou het ook vroeër die week met onmiddellike effek as voorsitter van Gold Fields bedank.

Ramphele sal na verwagting môre by die vroue-tronk by Constitution Hill in Johannesburg, aankondig of sy ‘n nuwe politieke party gaan stig of nie.

Dit kom ná maande se bespiegeling oor die moontlikheid dat dié akademikus en aktivis, haar by die DA gaan aansluit, of haar eie politieke party op die been gaan bring.

Gerugte het vroeër die ronde gedoen dat sy en die party nie ’n ooreenkoms kon bereik nie, en sy nou haar eie party gaan stig.

Die DA was deel van 'n groep van agt opposisieparty wat vroeër 'n nuuskonferensie gehou het om hul uiterste teleurstelling met pres. Jacob Zuma se staatsrede te betuig.

Die ander partye betrokke was die African Christian Democratic Party, Azanian People's Organisation, Cope, die Inkatha Vryheidsparty, die Vryheidsfront Plus, die United Christian Democratic Party, en die UDM.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Angela Sharod Du Toit sê... Baie jammer om te hoor van die heengaan van Vuyo hy sal altyd gemis word deur die hele S.A. Alle simpatie met die familie ons dink aan julle in ons gebede alle sterke deur hierdie moeilike tyd Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R800000 - R1000000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R650000 - R750000

Team leader- Finance

Sandton
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.