Zille: Zuma, Malema moedig moord aan

2010-03-13 04:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Pres. Jacob Zuma se weiering om homself te distansieer van Julius Malema se woorde "maak die boere dood, hulle is verkragters" laat dit blyk hy ondersteun Malema se "aanmoediging van moord op Suid-Afrikaners."

Dit was Vrydag die mening van die DA-leier, Helen Zille.

Zille het in haar weeklikse nuusbrief gesê sy het 'n skrywe aan Zuma gerig waarin sy dit duidelik maak dat haatspraak onkonstitusioneel is.

Haar brief vra die president ook wat hy beplan om daaraan te doen.

Zuma se stilswye suggereer dat hy en die ANC Malema se moordboodskap goedkeur," het Zille geskryf.

Die ANC-jeugligaleier staar aanklagte van haatspraak in die gesig nadat hy “skiet die boere, hulle is verkragters”, Dinsdag by die Universiteit van Johannesburg voor 'n groot groep studente gesing het.

Zuma het Malema Vrydag in ‘n onderhoud verdedig en gesê die jeugliga-president het "leierskapskwaliteite en gee om vir die mense."

“Ek het nie gesê dat hy reg is nie, maar ek sê dat hy ‘n reg het om kwessies uit te lig. As ons Malema keer kan jy sê dat apartheid teruggekeer het,” het Zuma aan die Mail&Guardian gesê.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
52 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Daizy sê... Wessel come to think of it, ek hoop daai baba kry darem so ietsie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.