Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zamdela-geweld: Polisie, betogers beseer

2013-01-23 11:38
Tweets Share Share line Print

 Johannesburg – Afgesien van twee sterftes, het nege mense in die gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, beserings opgedoen.

Die polisie sê twee van die beseerdes is polisiebeamptes wat in ‘n Nyala gesit het toe die voertuig Maandag deur betogers oorval is.

Kol. Motantsi Makhele, ‘n woordvoerder vir die polisie in die Vrystaat, sê die ander beseerdes is betogers. Hy sê minstens een van hulle is in ‘n kritieke toestand.

Inwoners het die naweek oproerig geraak oor ‘n voorstel om Sasolburg- en Parys se munisipaliteite saam te smelt.

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering en openbare sake, het intussen aangekondig dat die samesmelting nie onmiddellik sal voortgaan nie.

Polisiebeamptes het Woensdag aangehou om die situasie in die township dop te hou.

Makhele sê die situasie is onder beheer en dat geen geweld deur die nag aangemeld is nie.

“Die enigste ding wat steeds oorbly, is dat sommige strate nog ontoeganklik is.”

‘n Betoger is Dinsdag by die Zamdela-polisiestasie doodgeskiet toe betogers met die polisie gebots het.

Die polisie sê ‘n ander betoger is vroeër dieselfde dag deur ‘n motoris geskiet, nadat ‘n groep betogers die pad voor hom versper het.

Makhele sê hy kan nie ‘n berig in The New Age – dat drie mense reeds dood is – bevestig nie.

‘n Joernalis se motor is ook met klippe bestook, terwyl ‘n kameraman met ‘n mes gedreig is.

Meer as 200 mense is in hegtenis geneem sedert die geweld die naweek uitgebreek het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Ek neem aan die hond het rooi hare met 'n geboortevlek tussen die oë? Nou moet jy hom net leer kerrie eet en om nie vir Indiers te blaf of grom nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.