Zambië gee krag vir WB

2010-01-10 04:51
Tweets Share Share line Print

Lusaka – Zambië het ingestem om elektrisiteit aan Suid-Afrika te voorsien tydens vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi om sodoende die kanse op kragonderbrekings te verminder, het die hoof van dié land se kragvoorsiener, Zesco, gesê.

Suid-Afrika se kragstasies is reeds vir meer as twee jaar onder enorme druk en aan die begin van 2008 het kragonderbrekings die land gereeld in die donker gelaat.

Tog het Eskom gesê dat daar genoeg elektrisiteit vir vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi behoort te wees.

Cyprian Chitundu, die waarnemende besturende direkteur van Zesco, het op die staatskanaal, ZNBC, gesê Zambië sál krag aan Suid-Afrika voorsien maar dat die hoeveelheid afhang van Zambië se oortollige elektrisiteit sowel as Suid-Afrika se aanvraag.

Zambië genereer sowat 1 400 megawatt elektrisiteit en gebruik rondom 800 MW, maar aanvraag kan gedurende spitstye na 1 500 MW styg.

- Reuters
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Sanet so omdat jy vir Zumpie ken nou is jy afkeurig deur die skildery? Wees bly jy kon sien hoe lyk die ding waarmee hy die land deur die ore werk. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.