Ysige greep bly tot naweek

2009-08-18 13:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Nog ‘n ysige koue front is besig om sy pad deur Suid-Afrika te maak, wat weer sneeu en reën vir dele van die Noord-  en Wes-Kaap beteken, het die Suid Afrikaanse Weer Dienste Dinsdag gesê.

Weervoorspeller Puseletso Mofokeng het gesê ‘n koue front is besig om die westelike helfte van die land binne te dring, met gepaardgaande swaar reëns langs die Suidwestelike kus van die Kaap.

Dinsdag word baie koue toestande in die westelike dele van die Wes-Kaap verwag, sowel as erge toestande in die suid-westelike gedeeltes van die Noord-Kaap.  

Hierdie toestande sal die aand vererger, met ‘n moontlikheid van sneeu Woensdagoggend.

Daar word verwag dat die kouefront teen Woensdag binneland toe sal beweeg, waar baie koue toestande verwag kan word.  

Dertig persent kans van reën word in Gauteng en die Noordwestelike provinsies verwag.

Stormsterk winde word Dinsdag en Woensdag in Kwazulu Natal verwag.

Teen Donderdag behoort die ergste verby te wees, maar temperature bly laag tot die naweek toe. Vrydag se temperature behoort effens beter te wees, en teen Saterdag en Sondag sal toestande hopelik weer na normaal terugkeer.

- Sapa

Lees meer oor: noord-kaap  |  gauteng  |  wes-kaap  |  weer

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Callie sê... Hy moet 'n houvas hê, nie net op die ANC nie, maar ook op Zuma persoonlik, anders sal hulle hom nie so met handskoentjies hanteer nie. Intussen kry hy nog sy vet salaris net soos Cele en vantevore regter John Hlope. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.