YCLSA ontsteld oor Malema se uitlatings

2009-11-22 15:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Jong kommunisteliga van Suid-Afrika (YCLSA)wil met die ANC-jeugliga praat oor hul president, Julius Malema, se beledigings teenoor die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party se algemene sekretaris, Jeremy Cronin.

Hulle is “gewalg” oor die beledigings teenoor Cronin, wat ook die adjunkminister van vervoer is, het YCLSA-woordvoerder, Gugu Ndima, in ‘n verklaring gesê.

In sy aanval op Cronin het Malema gesê die ANCYL het nie “die permissie van wit politieke messiasse nodig om te dink nie”.

Dit nadat Cronin ‘n artikel gepubliseer het wat Malema kritiseer vir sy beroep om myne te nasionaliseer.

Ndima het gesê: “Die YCLSA glo Malema het tot die laagste laagwater van ‘n rassis gedaal en dat hy verwyte geslinger het in plaas daarvan om deel te neem aan die diep debatte wat Cronin begin het.”

“Ons beskou die etikettering van Cronin as ‘n ‘wit messias’ nie net as rassisties nie, maar as ‘n belediging tot die beginsel en ideologie van die nasionale liberale beweging van nie-rassisme.”

Sy het gesê hulle is vol vertroue dat die meerderheid van die ANCYL nie hierdie rassistiese en beledigende etikette deel nie.

Volgens Ndima het die YCLSA ook gemerk dat Malema sinvolle debat verruil vir beledigings en rassistiese etikette, en dapperheid vir disrespek.

“Maar ons glo ons kan verskil oor ‘n onderwerp en steeds respek behou as kamerade.

“Wat erger is, is dat Malema die name van gerespekteerde ANC-leiers, insluitend Nelson Mandela, oproep om sy onsinnige beledigings en rassistiese opmerkings te regverdig. “

Die YCLSA is wil voor die einde van die week met die ANCYL vergader.

-    Sapa

Lees meer oor: yclsa  |  jeremy cronin  |  ancyl  |  julius malema

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Niks sal ons verbaas nie. 'n Misdaadrekord stuit nie eens mense in die land om leiers te word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.