Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wouter Basson se verhoor wéér uitgestel

2012-09-25 15:11
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die verhoor van dr. Wouter Basson, hartspesialis en biologiese oorlogskenner, voor die tugkomitee van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA), is wéér uitgestel, dié keer omdat regter Frikkie Eloff siek is.

'n Getuie in die saak, die voormalige weermag-generaal Neil Knobel, wat Dinsdag ondervra sou word, kon ook nie die verhoor bywoon nie nadat hy vroeër vandeesmaand 'n ope-hartoperasie ondergaan het.

Knobel het voor die tugkomitee getuig voordat die verhoor in Maart uigestel is.

Prof. Jannie Hugo, voorsitter van die ondersoek, het die saak tot 6 en 7 Desember uitgestel.

Die partye sal in Oktober 'n vergadering hou waar die gesondheid van die twee bespreek sal word.

Basson se regsverteenwoordiger, Jaap Cilliers, het vroeër voorgestel die saak moet tot Maart volgende jaar uitgestel word.

Hugo het aangedui dat 'n plaasvervanger vir Eloff gevind moet word indien hy nie gereed is om die saak verder in Desember aan te hoor nie.

Hy het gesê indien 'n nuwe regter die saak oorneem, sal daardie persoon eers meer tyd moet kry om vertroud met die saak te word.

Longontsteking is by Eloff gediagnoseer.

Basson word onder meer daarvan beskuldig dat hy gehelp het met die vervaardiging van Mandrax en Ecstasy, traangas, sianied-kapsules en middels vir oorgrens-operasies.

Basson het aan die komitee gesê dat die middels vir navorsing vervaardig is en nooit toegedien is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

       

- SAPA

Lees meer oor: wouter basson
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Annatjie Matthee sê... Dis so jammer, hy was altyd so positief, blymoedig, bron van inspirasie, baie sterkte aan jou Leane en mag God almal na aan hom krag gee en deur die moeilike tyd dra rus in vrede Vuyo Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.