Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Woordvoerder geskors oor Vaseline-tweet

2012-11-08 07:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Kol. McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, is vandeesweek geskors oor 'n tweet oor tronkverkragting, het Beeld berig.

Polela wou nie kommentaar lewer nie, maar hy het op Twitter gesê hy is met studieverlof om Frans te bestudeer en aan sy doktorsgraad te werk.

Nadat die kwaito-sanger Jub Jub Maarohanye verlede maand op vier aanklagte van moord skuldig bevind is, het Polela getweet: “Ek vertrou Jub Jub se ondersteuners het vir hom ’n pot Vaseline gegee om saam met hom tronk toe te neem.”

Polela het later om verskoning gevra en erken dat die tweet in swak smaak was.

Brig. Phuti Setati, nasionale polisiewoordvoerder, het gesê Polela is ingevolge die polisie se kommunikasieregulasies geskors.

“Die polisie kan nie meer inligting oor die saak bekend maak nie omdat dit bloot intern is.”

– Volg Nuus24 op Twitter

 

 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich Goosen sê... Ek wonder wat se Graca van al die besoekery. Pla haar gewete haar dalk? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Waverley - 08:47 AM
    Road name: Scott Street
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at Athol Oaklands Road - HEAVY peak-time delays
  • Wednesday Pretoria - 08:41 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane before the Atterbury Road on-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.