Woolworths knak

2010-10-20 16:52
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die herrie rondom godsdienstige tydskrifte wat van Woolworths se rakke sou verdwyn, het Woensdagmiddag met ‘n omkeer van dié besluit deur die supermarkgroep geëindig.

Woolworths is deur woedende Christene op Facebook en in die media gebombardeer nadat die supermark die oggend aangekondig het dat hulle onder andere nie meer Christelike tydskrifte gaan verkoop nie.

In ‘n verklaring wat die winkelgroep Woensdag op hul Facebook-blad geplaas het, het hulle gesê dat hulle besluit het om die godsdienstige tydskrifte terug op die rakke te plaas.

“Ons is oorweldig deur die reaksie. Dankie aan almal wat ons ondersteun het – ons waardeer dit regtig,” lui die verklaring.

“Dit was nie ons bedoeling om enige geloofsgroepe aanstoot te gee nie. Woolies het groot aansien vir alle gelowe en sal voortgaan om al ons kliënte se gelowe te respekteer.

Die Woolworths Facebook-blad is deur die dag deur duisende ontevrede mense geteiken met sommige gebruikers wat selfs beweer het hulle sal nooit weer by die winkel koop nie.

“Ons kan met trots sê dat ons nog altyd na ons kliënte luister en ons wil regtig hê ons sosiale media-blaaie moet ‘n tweegesprek wees.

“As ‘n handelaar hersien ons gereeld al ons produkte, insluitende tydskrifte, en ons hou produkte aan wat ons kliënte wil koop.

"Julle het geskryf – ons het geluister en het nou besluit om alle tydskrifte terug op die rakke te plaas."

- Nuus24


Kliek hier om na Woolworths se Facebook-blad te gaan

Volg Nuus24 op Twitter



 

Lees meer oor: woolworths  |  geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Niks sal ons verbaas nie. 'n Misdaadrekord stuit nie eens mense in die land om leiers te word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.