Winnie kritiseer De Kock-kwytskelding

2010-01-25 08:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die ANC-LP Winnie Madikizela-Mandela het die verwagte presidensiële kwytskelding van Eugene de Kock, voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, fel gekritiseer.

Volgens The Star vergelyk Madikizela-Mandela die moontlike vrylating van De Kock met dié van Janusz Walus, wat vir die moord op Chris Hani skuldig bevind is.

"Dit maak sy seer om selfs daaroor te praat. As jy oor De Kock praat, praat jy oor Walus met my," het sy gesê.

"Ek kan nie glo dat ons al begin praat oor de Kock se vroeë vrylating nie. Ek kan nie."

Gerugte doen die ronde dat De Kock presidensiële kwytskelding gaan kry ná hy verlede jaar glo met pres. Jacob Zuma vergader het.

Naweekkoerante berig dat hy binnekort vrygelaat word.

"Wat van die slagoffers? Ek ken sommige van die kinders wat doodgemaak is, se ma's. Hulle is nie gevra of hy vrygelaat moet word nie."

"De Kock se vrylating is 'n onderwerp wat ek nie eers kan oorweeg nie. Ek het te veel verloor. Ek het te veel bloed gesien om dié besluit te ondersteun. Hy verdien om te wees waar hy is," het sy gesê.

– Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: eugene de kock  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
60 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Errol sê... Ek hoop hulle word krimineel aangekla en nie net intern nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.