Willie Hofmeyr soek Zuma-opnames

2012-01-19 14:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Willie Hofmeyr, voormalige hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), wil ‘n kopie hê van die 2007-opnames wat daartoe gelei het dat die aanklagte van korrupsie teen pres. Jacob Zuma laat vaar is.

The Times het berig dat Hofmeyr dié versoek aan die kantoor vir onderskeppingsentrums gerig het.

Hofmeyr vra in ‘n vertroulike brief aan Brian Koopedi, direkteur van die sentrum, vir bevestiging dat die sentrum steeds die opnames van die telefoongesprekke het. Die brief is 2 November gedateer.

Die opnames bevat glo geheime gesprekke tussen Hofmeyr se afgedankte voormalige adjunk, Faiek Davids, en Leonard McCarthy, voormalige hoof van die Skerpioene.

In die brief vra Hofmeyr hoe die SOE ‘n kopie van die opname kan bekom.

Hofmeyr het Davids in November 2010 afgedank weens ‘n tekort aan vertroue.

Sy brief kom ná ‘n bevinding deur Bart Ford, bevelvoerder van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), op 27 September 2011.

Ford het bevind dat die verkryging van die Zuma-opnames en telefoon-onderskeppings van die gesprek tussen Davids en McCarthy die Wet op die Reëling van die Onderskepping van Kommunikasie oortree het.

Die KVBA-saak het bygedra tot Davids se afdanking.

Hofmeyr het ‘n aansoek by die Johannesburgse arbeidshof ingedien om Ford se bevinding te hersien.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: willie hofmeyr

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Niks sal ons verbaas nie. 'n Misdaadrekord stuit nie eens mense in die land om leiers te word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.