'Whoonga'-dwelmskok in SA se vigsstryd

2010-11-21 04:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Vigspasiënte in Suid-Afrika word van hul medikasie beroof en die medikasie word dan met dagga gemeng en gerook, sê die owerhede en gesondheidskenners.

Dié mengsel staan as “whoonga” – eerder ‘n uitroep as ‘n woord – bekend, en dien as ‘n bisarre wending in die viggstryd in die land wat meer as enige ander land ter wêreld deur Vigs geraak word, nes die land gereedmaak om op groot skaal medikasie te versprei.

Whoonga word op die oomblik net in die ooste van Kwazulu-Natal, die land se provinsie wat die ergste deur Vigs geraak word, gevind, maar Vigs- en verslawingkenners vrees dat dit kan versprei.

Daar is geen bewyse dat enige bestanddeel van die Vigs-medikasiemengsel verslawend is of enigsins die effekte van dagga kan verhoog nie. Whoonga-rokers flous hulself moontlik om te dink die Vigsmedikasie induseer die effekte, terwyl dit eintlik ‘n ander bestanddeel is, sê dr. Njabulo Mabaso, ‘n Vigskenner.

Vigs is reeds die bron van skadelike mites in Suid-Afrika – onder meer dat die siekte voorkom kan word deur met ‘n maagd te slaap of om ná seks met ‘n HIV-positiewe maat te stort.

Sommige dwelmhandelaars word daarvan verdink dat hulle die whoonga-mensel met seeppoeier en selfs rotgif meng om hul winste te verhoog.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: vigs

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Niks sal ons verbaas nie. 'n Misdaadrekord stuit nie eens mense in die land om leiers te word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.