Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wes-Kaapse leerders beter met syfers

2013-01-14 14:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Onafhanklike toetse het getoon dat die wiskundevaardigheid en geletterdheid van Wes-Kaapse leerders in Graad 3, 6 en 9 verbeter het, het die provinsiale departement van onderwys Maandag gesê.

Meer as 250 000 leerders is verlede jaar in Oktober vir hulle begrip van sleutelkonsepte getoets, het Donald Grant, LUR, gesê.

Die uitslae is vergelyk met uitslae van 2011, wat gebaseer is op 'n slaagvereiste van 50%.

Die grootste verbetering was in taalvaardighede by Graad 3-leerders, waar die slaagsyfer van 30,4% in 2011 verbeter het tot 38,9% in 2012.

Taalvaardighede van leerders in Graad 6 het ook verbeter, met die slaagsyfer wat van 31,5% tot 36,9% gestyg het, terwyl die slaagsyfer vir Graad 9-leerders verbeter het van 44,2% tot 48,2%.

Die wiskunde-slaagsyfer vir Graad 3-leerders het van 46,6% tot 51,5% verbeter. Graad 6-leerders het 'n slaagsyfer van 26,4% vir 2012 behaal, ná die syfer in 2011 23,4% was.

Altesaam 13,9% van Graad 9-leerders het die wiskundetoets geslaag, ná dit in 2011 op 10,9% gestaan het.

Grant het gesê die uitslae dui op 'n verbetering, maar dat baie werk nog nodig is.

"Ons was in 2009 daarvan bewus dat ons strategie om geletterdheid en syfervaardigheid te verbeter, tyd sal neem. Ons het inderwaarheid gesê dit sal 10 jaar neem voor ons tevrede is met die vlak van resultate in hierdie areas."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Rudie, ek stem. Jy mag maar wonder oor die afduime. Die feit dat jy goeters se en vrae vra, maak my opgewonde. My kinders doen dieselfde. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.