Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wes-Kaap verdeeld oor Mangaung-benoeming

2012-11-30 18:05
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Wes-Kaapse ANC-takke was Donderdag nog diep verdeeld oor wie as die regerende party se leier benoem moet word vir die Mangaung-verkiesingskongres in Desember.

Die benoemingsproses, wat tydens 'n byeenkoms van die provinsiale algemene raad in Kaapstad moes begin, is vertraag terwyl lede van die provinsie se uitvoerende komitee agter geslote deure vergader het om taklyste na te gaan.

Die Wes-Kaap het 170 ANC-takke.

Slegs 150 van die takke kon egter die vergadering van die provinsiale algemene raad bywoon. Die ander takke het nie die vereiste takvergaderings gehou om hulle kandidaat te benoem nie.

Altesaam 122 afgevaardigdes is reeds geverifieer.

Die res van die name moet eers op taklyste afgemerk word om te verseker dat afgevaardigdes se lidmaatskap geldig is, en dat hulle as verteenwoordigers van hulle onderskeie takke mag optree.

Terwyl afgevaardigdes die saal verlaat het waar die benoeming gedoen sal word, het een groep pro-Zuma-liedere gesing, terwyl die ander gedreunsing het dat hy die tuig moet neerlê.

Afgevaardigdes is ook aangesê om T-hemde uit te trek met gesigte van kandidate op.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mangaung-kongres  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Dit raak nie meer snaaks nie. Die regering moet net heel eerste erken dat hier 'n misdaad probleem in die land is en van daar af werk. Solank hulle dit nie doen nie is daar geen hoop. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.