Wes-Kaap staar ramp in gesig

2009-11-05 01:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Indien die droogte in die Eden Distrik nie binnekort lig nie, staar die Wes-Kaap sy eerste volskaalse ramp in die gesig.

Anton Bredell, die plaaslike LUR het voorgestel dat die Eden Distrik tot ‘n rampgebied verklaar mword.

“Ons is op die drumpel van ‘n ramp,” het Bredell gesê.

“Indien die situasie aanhou versleg, sal dit die eerste volskaalse ramp wees wat die Wes-Kaap tref.”

“Die vooruitsig is dat dit warmer, eerder as natter, gaan word.”

“As ‘n kabinet sal ons aan die Nasionale Instituut vir Rampbeheer voorstel dat die area tot ‘n rampgebied verklaar word.”

Die Nasionale Instituut vir Rampbeheer sal dit dan aan die Nasionale Vergadering voorstel.

“Die rede hiervoor is sodat ons betyds kan ingryp,” het Bredell gesê.

“Ons kan nie toelaat dat George, Knysna en Mosselbaai sonder water sit nie.”

“Op hierdie stadium is ons veral bekommerd oor George.”

“As die gebied tot ‘n rampbebied verklaar word, sal ons sekere voorskrifte kan vermy en toegang kry tot regeringsfondse.”

Tot dusver het die provinsie R53 miljoen van die regering ontvang om die droogte te veg.

- Sapa
 

Lees meer oor: natuurrampe  |  suid-kaap  |  droogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Niks sal ons verbaas nie. 'n Misdaadrekord stuit nie eens mense in die land om leiers te word nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.