Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Werkers van SAA en Prasa staak

2013-01-18 12:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Lede van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat aan die National Transport Movement (NTM) behoort, sowel as lede van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), het Vrydag met ‘n staking begin, het beamptes gesê.

Liver Mngomezulu, die adjunk-sekretaris-generaal van NTM, sê beide SAA en Prasa weier om die vakbond te erken.

Hy sê sowat 220 werkers van SAA het teen 08:00 by die lugredery se hoofkwartiere in Johannesburg saamgekom.

“Ons verwag dat al 1 300 van ons lede aan die betoging gaan deelneem... Ons het slegs klein vertragings gehad as gevolg van die reën, maar ons behoort almal teen 10:00 hier te wees,” het hy gesê.

“Lede van ander vakbonde het ook gesê hulle sal by ons aansluit.”

SAA het Maandag gesê hy is voorbereid vir die staking en het gebeurlikheidsplanne in plek gestel om minimale ontwrigting te verseker.

Tlali Tlali, woordvoerder vir SAA, het in ‘n verklaring gesê geen vlugte van SAA is weens die staking gekanselleer of vertraag nie.

Die lugredery het sowat 11 000 werknemers.

Mngomezulu het nietemin gesê hy is seker dat die staking ontwrigting van vlugte sal veroorsaak.

“Verlede keer het ons ‘n twee uur lange staking gehad en verskeie vlugte is vertraag en gekanselleer, so ons verwag nog meer vandag, aangesien ons die hele dag daar gaan wees totdat SAA se bestuur besluit om ons te erken,” het hy gesê.

Die NTM beweer die bestuur van SAA weier om hom te erken as ‘n verteenwoordiger van die werkers, selfs al het hy die aantal kandidate oorskry wat nodig is om as verteenwoordiger bekragtig te word.

Tlali Tlali het dié bewerings Donderdag in ‘n verklaring van die hand gewys.

“NTM maak staat op ‘n bewering dat sy lidmaatskap meer as 1 300 is. Sy lede sluit werknemers in uit kategorieë waarvoor daar nie in die grondwet van die onderhandelingsforum voorsiening gemaak word nie."

NTM sê hy het ‘n lidmaatskap van 4 000 by Prasa.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: saa  |  prasa  |  betogings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Ek kan dit nou nog nie glo nie. Ek hoop dit gaan onder die omstandighede goed met sy naasbestaandes - hulle met erg geskok wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.