Werkers van Pick n Pay gaan ook staak
2010-08-31 04:16
Kaapstad – Lede van die SA Commercial, Catering and Allied Workers Union (Saccawu) wat by die kettingwinkelgroep Pick n Pay werk, beplan om oor lone te staak, het die vakbond Maandag gesê.
“Ons kan nie op hierdie stadium datums bevestig nie, maar ons kan wel bevestig dat meer as 25 000 vakbondlede binnekort op ‘n wettige staking sal gaan,” het Saccawu in ‘n verklaring gesê.
Lees meer by Times Live
Volg Nuus24 op Twitter