Werker byna lewend begrawe

2010-09-03 18:25
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Wes-Kaapse bouwerker is Vrydag ernstig beseer toe die sloot waarin hy gewerk het, inmekaargeval en hom byna lewend begrawe het.

Volgens André Visser, ER24-woordvoerder, het die voorval by die Delf-hospitaal op die Kaapse Vlakte plaasgevind.

Die werker het ‘n sloot gegrawe waarin pype gelê moes word toe die vloer van die sloot skielik ingeval het en die man tot bo sy skouers onder grond begrawe is.

Nooddienswerkers het sowat ‘n uur gesukkel om die man uit die sloot te red.

Na bewering is die slagoffer na die hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  beserings  |  bouwerkers

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Tanya Van Heerden sê... Ek stem saam met die finale beslissing.. Ek dink dat Julius Malema vir hom moet kry. Hy het gedink dat hy kan maak en breek soos hy wil en ha ha ha toe dop hy n moerse toets.. Hoop sy mond sal nou bietjoie toe bly. Hy het seker ook gedink dat almal vir hom gaan opstaan. Welcome to the real world. Die dae van apartheid bestaan nie meer nie Julius.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.