Wendy Machanik-saak uitgestel

2011-07-21 16:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die eiendomsbaas Wendy Machanik en haar voormalige hoof-finansiële beampte Bruce Bernstein se verhoor is weer uitgestel nadat die verdediging aangedui het dat hy adv. Menzi Simelane, nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), gaan vra dat alle aanklagte teruggetrek word.

Die saak is tot 5 Oktober uitgestel.

Machanik se regsverteenwoordiger het gevra dat die saak uitgestel word omdat hy beplan om teen die beslissing van die adjunkdirekteur van openbare vervolging om nié die aanklagte terug te trek nie, te appelleer.

Cyril Ziman, Machanik en Bernstein se regsverteenwoordiger, het gesê hulle kan dalk hul dokument van 600 bladsye langer maak in hul aansoek aan Simelane.

Machanik, Bernstein en Wendy Machanik Properties staan tereg op 119 aanklagte. Die hoofaanklag hou verband met die sameswering om bedrog van R28 miljoen te pleeg.

WMP, Bernstein en Machanik word daarvan beskuldig dat hulle trustgeld misbruik het. Daar word beweer dat Machanik se agentskap glo kliënte se geld gebruik het om kop bo water te hou en Machanik se aankope te finansier.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: wendy machanik  |  hof  |  bedrog  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Juju, jy's stil en ons het in weke nie van jou gehoor nie. Laat hoor van jou want ons weet jy voer reeds weer iets in die mou. Jou geldsake lyk ook nog klop-disselboom........jy't mos nog baie pêlle in die ANC wat jou sekerlik help met 'n tender of twee. Wanneer vat jy die ANC aan of wag jy vir die party-kongres later vandeejaar ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

CIVIC 1.7i 5Dr
2005
R 109,995.00

KIA

Carnival 2.5 V6 AT MPV
2000
R 89,995.00

NISSAN

Hardbody 2000i LWB PU
2011
R 144,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.